Roosspreeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Roosspreeu
Somergewaad:
Volwasse mannetjie (middle); Wyfie (onder), en onvolwasse voëls (agter)
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sturnidae
Genus: Sturnus (maar, sien teks)
Spesie: S. roseus
Binomiale naam
Sturnus roseus
(Linnaeus, 1758)
Sinonieme

Pastor roseus See text.

Die Roosspreeu (Pastor roseus) is 'n seldsame Palearktiese broeiende voël en swerwer wat oorwinter in Suid-Asië. Die voël is nog net tweekeer opgeteken in Suid-Afrika, eenkeer in die Kgalagadi-oorgrenspark en die ander keer by Kasane in Noord-Botswana. Die voël is 20 - 22 cm groot en weeg 62 - 88 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rose-coloured Starling.

Eiers
Roosspreeus trek in 'n boom saam voor sononder.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sturnus roseus (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2004). Sturnus roseus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 12 Mei 2006.