Royan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Royan
Die hawe van Royan
Die hawe van Royan
Wapen van Royan
Wapen
Ligging van Royan op 'n kaart (Frankryk)
Royan
Royan
Koördinate: 45°37′12″N 1°01′48″W
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Poitou-Charentes flag.svg Poitou-Charentes
Département Blason département fr Charente-Maritime.svg Charente-Maritime
Arrondissement Rochefort
Kanton Royan-Est, Royan-Ouest
Regering
 - Burgemeester Didier Quentin
Oppervlak
 - Stad 19,30 km²  (7,5 vk m)
Hoogte 0–35 m (0–115 vt)
Bevolking (2008)
 - Stad 18 541
 - Digtheid 961/km² (2 489/myl2)
 - Metropolitaans 47 833
Poskode 17200
Skakelkode(s) 17306
Webwerf: ville-royan.fr
Front de Mer Park

Royan (in Saintongese Roeyan) is 'n dorp en strandoord in die Suidwes-Franse département Charente-Maritime (administratiewe gewes Poitou-Charentes) met 'n oppervlak van 19,30 vierkante kilometer en 18 541 inwoners (2009).

Die dorp in die historiese gewes Saintonge maak deel uit van die arrondissement Rochefort en vorm sy twee kantonen. Sy inwoners word in Frans die Royannais genoem.

Ekonomie[wysig]

Royan se ekonomie steun veral op toerisme.

Argitektuur[wysig]

Modernistiese argitektuur: Die Palais des congrès, Die Katedraal Notre-Dame de Royan.

Sport[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Koördinate: 45°38′0″N 1°2′0″W