Sabeldier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sabeldier
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Mustelidae
Genus: Martes
Spesie: M. zibellina
Binomiale naam
Martes zibellina
Linnaeus, 1758

Die sabeldier of sabel (Martes zibellina) kom van die Oeralgebergte af dwarsdeur Siberië voor, asook in Noord-Mongolië, Sjina en Japan. Dis histories gejag vir sy duur pels, wat vandag nog ’n luukse-item is en kan wissel van lig- tot donkerbruin. Pelse word vandag hoofsaaklik verkry van diere in aanhouding.

Verwysings[wysig]

  1. Abramov, A. & Wozencraft, C. (2008). Martes zibellina. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 21 March 2009.