Saguenay

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Saguenay
Ville saguenay montage.jpg
Official logo of Saguenay
Logo
Ligging van Saguenay op 'n kaart (Quebec)
Saguenay
Saguenay
Koördinate: 48°25′00″N 71°04′00″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Region Saguenay-Lac-St-Jean
Stigting 1840
Geïnkorporeer op 1 Januarie 2002
Regering
 - Burgemeester Jean Tremblay
Oppervlak
 - Land 1 126,48 km² (434,94 vk m)
 - Stedelik 1 166 km² (450,2 vk m)
 - Metro 2 564,02 km² (989,97 vk m)
Hoogte 166 m (545 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 144 746
 - Digtheid 127,6/km² (330/vk m)
 - Metropolitaans 157 790
 - Metrodigtheid 61,5/km² (159/vk m)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Poskode G7(B,G-H,J-K,N,S-T,X-Z), G8A
Skakelkode(s) 418
Webwerf: ville.saguenay.qc.ca
Saguenay: Die ou papiermeul in die arrondissement Chicoutimi

Saguenay is die hoofstad van die administratiewe gebied Saguenay-Lac-Saint-Jean (Quebec, Kanada) en lê teen die Saguenayrivier.

Saguenay is op 1 Januarie 2002 gevorm deur die samesmelting van die stede Chicoutimi, Jonquière en La Baie met die munisipaliteite van Laterrière, Lac-Kénogami, Shipshaw en 'n gedeelte van die munisipaliteit van die kanton Tremblay. Meer as 98 persent van die sowat 150 000 inwoners is Franstalig.

Die nuwe naam van die stad is deur 'n referendum bepaal, waarby die meerderheid van die bevolking die voorkeur aan die naam Saguenay gee.

Ekonomie[wysig]

Die primêre verwerking van die omgewing se natuurlike hulpbronne vorm die basis van die plaaslike ekonomie, soos byvoorbeeld die papier- en aluminiumvervaardiging. Hidroelektriese kragopwekking vind naby Shipshaw plaas.

Eksterne skakels[wysig]