Saint-Dié-des-Vosges

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Saint-Dié-des-Vosges
Die Katedraal van Saint-Dié-des-Vosges
Die Katedraal van Saint-Dié-des-Vosges
Wapen van Saint-Dié-des-Vosges
Wapen
Ligging van Saint-Dié-des-Vosges op 'n kaart (Frankryk)
Saint-Dié-des-Vosges
Saint-Dié-des-Vosges
Koördinate: 48°17′06″N 6°57′00″O
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Flag of Lorraine.svg Lotaringe
Département Blason département fr Vosges.svg Vosges
Arrondissement Saint-Dié-des-Vosges
Kanton Saint-Dié-des-Vosges-Oos, Saint-Dié-des-Vosges-Wes
Stigting 6de eeu
Regering
 - Burgemeester Christian Pierret
Oppervlak
 - Stad 46,15 km²  (17,82 vk m)
Hoogte 310–901 m (1 020–2 956 vt)
Bevolking (2012)
 - Stad 22 306
 - Digtheid 483/km² (1 251/myl2)
 - Stedelik 45 708
Poskode 88413
Skakelkode(s) 88100
Webwerf: saint-die.eu

Saint-Dié-des-Vosges is 'n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Lotaringe. Dit is 'n onderprefektuur (onderhoofstad) in die département Vosges. Die munisipale gebied het 'n bevolking van ongeveer 22 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 46 km², en lê op 'n hoogte van sowat 370 meter.

Die stad verwerf internasionale bekendheid deur die Internasionale Geografiefees wat jaarliks in September plaasvind.

Geskiedenis[wysig]

Saint-Dié-des-Vosges
Die Tegnologiese Instituut

Die publikasie in 1507 van die Cosmographiae Introductio onder redaksie van Martin Waldseemüller.

Besienswaardighede[wysig]

  • Katedraal
  • Klooster
  • Kerk Saint-Martin
  • Museum Pierre-Noël
  • Fabriek Claude et Duval (argitek Le Corbusier)
  • Roche Saint-Martin
  • Camp celtique de la Bure

Onderwys[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: