San Antonio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

San Antonio
Downtown-san-antonio.jpeg

Kaart Vlag
Bexar SanAntonio.svg
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Verenigde State Verenigde State van Amerika
 Staat Flag of Texas.svg Texas
 Koördinate 29°25′00″N 98°30′00″W
 Gestig op 13 Junie 1691
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 067,3 vk km
 Hoogte bo seevlak 198 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 373 668
 - Bevolkingsdigtheid 2 808,5/vk km
 Tydsone UTC -6
 - Somertyd UTC -5
 Burgemeester Julian Castro
 Amptelike webwerf sanantonio.gov

San Antonio (uitgespreek /ˌsænænˈtoʊnioʊ/) is die tweede grooste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas naas Houston en voor Dallas met 'n bevolking van 1 373 668 in 2010 en 'n oppervlakte van 1 067,3 km².

Geografie[wysig]

San Antonio is geleë in die middel van Texas.

Demografie[wysig]

In 2007 het die rasse-samestelling van die stad was: 64,3% wit (waarvan 29,3% is nie-hispanic wit), 6,6% swart of Afro-Amerikaans (waarvan 6,3% is nie hispanic nie), 0,6% Amerikaanse inboorlinge (waarvan 0,3% is nie-hispanic nie), 2,00% Asiaties (waarvan 1,9% is nie-hispanic nie), 0,1% Pasifiese eilanders, 23,9% van ander rasse (waarvan 0,3% is nie-hispanic nie) en 2,9% van twee of meer rasse (waarvan 0,9% is nie-hispanic nie). Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 61,0% van die bevolking uitgemaak.