San Pedro Sula

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
San Pedro Sula
'n Uitsig oor San Pedro Sula
'n Uitsig oor San Pedro Sula
Vlag van San Pedro Sula
Vlag
Wapen van San Pedro Sula
Wapen
Ligging van San Pedro Sula op 'n kaart (Honduras)
San Pedro Sula
San Pedro Sula
Koördinate: 15°30′N 88°2′W
Land Vlag van Honduras Honduras
Departement Cortés
Municipio San Pedro Sula
Stigting 27 Junie 1536
Regering
 - Burgemeester Juan Carlos Zúniga (PLH)
Oppervlak
 - Stad 840 km²  (320 vk m)
Hoogte 83 m (272 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 1 073 824
 - Digtheid 2 427,7/km² (6 288/vk m)
 - Metropolitaans 1 445 598

San Pedro Sula is 'n stad in die noordweste van Honduras met 'n bevolking van 1 073 824. Die stad is op 27 Junie 1536 deur Spanjaarde onder Pedro de Alvarado gestig. San Pedro Sula is die tweede grootste stad ná die hoofstad Tegucigalpa.