Tegucigalpa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Tegucigalpa
Tegus
Tegucigalpa Images Collage.jpg

Kaart Wapen
Honduras-CIA WFB Map.png
Arms of Tegucigalpa.svg
Vlag
Flag of Tegucigalpa.svg
 Land Vlag van Honduras Honduras
 Provinsie
 Koördinate 14°08′N 87°22′O
 Gestig op 1578
 Oppervlakte:  
 - Totaal 751 vk km
 Hoogte bo seevlak 940 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 894 000
 - Bevolkingsdigtheid
 - Metropolitaanse gebied 1 682 725
 Tydsone UTC -06:00
 Burgemeester Ricardo Alvarez

Tegucigalpa is die hoofstad en grootste stad van van Honduras. Die stad het in 2006 'n bevolking van 894 000 gehad en 'n oppervlakte van 751 km². Die bynaam is Tegus.