Sucre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Sucre
La Ilustre y Heróica Sucre
Sucre capital de Bolivia.jpg

Kaart Wapen
Bl-map.png
Escudo de sucre.JPG
Vlag
Bandera de sucre.jpg
 Land Vlag van Bolivië Bolivië
 Provinsie Flag of Chuquisaca.svg Chuquisaca
 Koördinate 19°03′N 65°15′W
 Gestig op 29 September 1538
 Oppervlakte:  
 - Totaal 11 800 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 904 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 295 455
 - Bevolkingsdigtheid 25,42/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC -04:00
 Burgemeester Aideé Nava

Sucre (Spaans: La Ilustre y Heróica Sucre) is die hoofstad en vyfde grootste stad van Bolivia, terwyl die setel van die regering in La Paz geleë is. Die stad het 'n bevolking van 295 455 in 2009 gehad en is geleë in suidelike Sentraal-Bolivia. Dit is op 29 September 1538 deur Spanjaarde onder Pedro Anzurez Marques de Campo Redondo as Ciudad de la Plata de la Nueva Toledo gestig. Die historiese stadsentrum van Sucre is in 1991 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]