Sapporo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sapporo
札幌 Sapporo-shi
Hokkaido Sapporo Odori Park.jpg
Vlag van Sapporo
Vlag
Official logo of Sapporo
Logo
Ligging van Sapporo in Hokkaidō
Ligging van Sapporo in Hokkaidō
Ligging van Sapporo op 'n kaart (Japan)
Sapporo
Sapporo
Ligging van Sapporo in Japan (in rooi)
Koördinate: 43°4′N 141°21′O
Land Japan
Gebied Hokkaidō
Prefektuur Hokkaidō
Regering
 - Burgemeester Foemio Oeda
Oppervlak
 - Stad 1 121,12 km²  (432,9 vk m)
Bevolking
 - Stad 1 890 561
 - Digtheid 1 686/km² (4 366,7/myl2)
Poskode 060-8611
Boom Sering
Blom Dallelelie
Voël Gewone koekoek

Sapporo (札幌 Sapporo-sji?) is die vyfde grootste stad in Japan volgens bevolking en die derde grootste volgens oppervlakte. Dit is die hoofstad van die Hokkaidō-prefektuur, geleë in die Isjikari-subprefektuur, en 'n ordinansie-aangewese stad van Japan.

Sapporo is buite Japan die bekendste daarvoor dat dit die gasheer van die Olimpiese Winterspele 1972 was, asook vir die jaarlikse Joeki Matsoeri, die Sapporo-sneeufees, wat meer as 2 miljoen toeriste van oral in die wêreld lok. Die stad is ook die tuiste van die Sapporo-brouery.

Universiteit[wysig]