Schaarbeek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Schaarbeek
Schaerbeek
Die stadhuis van Schaarbeek
Die stadhuis van Schaarbeek
Official Vlag van Schaarbeek
Vlag
Ligging van Schaarbeek in die Brusselse Hoofstedelike Gewes
Ligging van Schaarbeek in die Brusselse Hoofstedelike Gewes
Koördinate: 50°51′00″N 4°22′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag Belgium brussels.svg Brusselse Hoofstedelike Gewes
Regering
 - Burgemeester Bernard Clerfayt (LB)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 8,14 km²  (3,1 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 125 656
 - Digtheid 15 437/km² (39 981,6/myl2)
Poskode 1030
Skakelkode(s) 02
Webwerf: www.schaarbeek.be

Schaarbeek (Frans: Schaerbeek) is 'n Belgiese stad[1] en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes. Die munisipale gebied het sowat 126 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 8 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans.

Verwysings[wysig]

  1. Schaarbeek hou nie die titel stad nie.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Schaarbeek (kategorie)