Scott Mills

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Scott Mills

Scott Robert Mills is gebore in Southampton, Hampshire, in 1974 en is 'n Engelse radio-omroeper. The Scott Mills Show word elke weeksdag tussen 16:00 en 19:00 op BBC Radio 1 uitgesaai.[1][2] Volgens die Independent on Sunday se Pink List van 2007 is Mills die 41ste mees invloedrykste gay persoon in Brittanje.[3] Hy het twee plekke op hierdie lys opgeskuif sedert die vorige jaar.

Verwysings[wysig]

  1. Scott Mills Amptelike BBC-Biografie”. BBC Perskantoor: Augustus 2004. URL besoek op 2007-06-26.
  2. About the Scott Mills Show”. BBC Radio 1. URL besoek op 2007-06-26.
  3. "Pink list 2007", The Independent on Sunday, 6 Mei 2007.