Sergio Badilla Castillo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Sergio Badilla Castillo (30 November 1947) is 'n Chileense digter, essayis, vertaler en universiteitsprofessor. Hy is die stigter van die transrealisme in moderne poësie en word as een van die belangrikste skrywers van Suid-Amerika beskou. Hy is onder meer deur die moderne Finse en Sweedse poësie en die Nordiese mitologie beïnvloed.

Kort biografie[wysig]

Sergio Badilla Castillo is gebore in die Chileense hawestad Valparaíso. Hy het studeer in die regte aan die Universiteit van Chili. Hy het sy eerste digbundel in 1971 uitgegee. Sedertdien het hy sewe verdere bundels gepubliseer.

Hy was later 'n redakteur van Sveriges Radio, die Sweedse uitsaaikorporasie, in Stockholm. Tans verdeel hy sy tyd tussen Stockholm en Santiago de Chili.

Bibliografie[wysig]

  • Sign’s Dwelling. Bikupa Editions. 1982. Stockholm. (Poësie)
  • Cantoniric. LAR Editors. 1983. Madrid. (Poësie)
  • Reverberations Of Aquatic Stones. Bikupa. 1985. Stockholm. Poësie)
  • Terrenalis. Bikupa Editions. 1989. Stockholm. (Poësie)
  • Nordic Saga. Monteverdi Editions. 1996, Santiago van Chili. (Poësie)
  • The Fearful Gaze of the Bastard. 2003. Regional Council of Valparaiso. (Poësie)
  • Transrealistic Poems and Some Gospels. 2005. Aura Latina. Santiago/Stockholm. (Poësie)