Seychelletyd

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek

Seychelletyd (Engels: Seychelles Time, of SCT) is 'n tydsone wat vier ure voor Gekoördineerde Universele Tyd is (met ander woorde UTC+4). Die tydsone word in die eilandnasie van die Seychelle gebruik, wat in die Indiese Oseaan geleë is.

Somertyd word nie in die tydsone waargeneem nie.

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale