Shoghi Effendi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Shoghi Effendi
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Schoghi Rabbani
Gebore 1 Maart 1897
Akko, Ottomaanse Ryk (tans Israel)
Oorlede 4 November 1957
Londen, Verenigde Koninkryk
Ouers Mírzá Hádí Shírází (vader)
Ḍíyá'íyyih Khánum (moeder)
Bekend vir leier van die Baha’i-geloof
Termyn in amp 1921-1957
Voorganger Abdu'l-Bahá
Opvolger Universele Huis van Geregtigheid
Religie Baha’i
Huweliksmaat Rúhíyyih Khanum

Shoghi Effendi (Persies: شوقی افندی, Šoqī Effendī; * 1 Maart 1897 in Akko, Ottomaanse Ryk; † 4 November 1957 in Londen, Verenigde Koninkryk) is die religieuse erenaam van Schoghi Rabbani (Persies: شوقي رباني), die oudste kleinseun van Abdu'l-Bahá. Hy is deur sy oupa benoem as leier van die Baha’i-geloof, wat hy tussen 1921 en 1957 was. Hy sterf in die Verenigde Koninkryk aan die Asiatiese griep.