Silwerstormvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Silwerstormvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Fulmarus
Spesie: F. glacialoides
Binomiale naam
Fulmarus glacialoides
(Smith, 1840)

Die Silwerstormvoël (Fulmarus glacialoides) is 'n seldsame stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 45 - 51 cm groot en weeg 670 - 1 000 g met 'n vlerkspan van 110 - 120 sentimeter. Die voël is liggrys met 'n wit borskant. In Engels staan die voël bekend as Southern fulmar.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Verwysings[wysig]