Sima Qian

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sima Qian
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore ca. 145 of 135 v.C.
Longmen, Han-Sjina (tans Hejin, Sjanxi)
Oorlede ca. 86 v.C.
Nasionaliteit Sjina
Ouers Sima Tan (vader)
Beroep Historikus
Bekend vir Aantekeninge van die Groot Historikus

Sima Qian (Tradisionele Sjinees: 司馬遷; Vereenvoudigde Sjinees: 司马迁) (ca. 145 – ca. 86 v.C.) was 'n belangrike Sjinese historikus en skrywer. Hy was die samesteller van die Shiji, die eerste Sjinese werk wat die bekende Sjinese geskiedenis beskryf het. Hy word dan ook gesien as die "vader van Sjinese geskiedenisskrywing".

Eksterne skakels[wysig]