Slag van Ingogo
Voorkoms
Slag van Ingogo | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Eerste Vryheidsoorlog | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Majoor-Generaal Sir George Pomeroy Colley | N. J. Smith J D Weilbach | ||||||
Sterkte | |||||||
240 infanterie 38 kavalier 2 kanonne |
300-500 infanterie | ||||||
Ongevalle | |||||||
66 dood 77 gewond |
8 dood 10 gewond |
Die Slag van Ingogo het plaas gevind op 8 Februarie 1881 tydens die Eerste Vryheidsoorlog tussen Britse en Boeremagte. Ingogo staan ook bekend as Skuinshoogte.
Die geveg
[wysig | wysig bron]Die Britse magte was onder bevel van luitenant-kolonel Ashburnham en die Boeremagte onder bevel van kommandant Nicolas Smith. Die Britse verliese was 7 offisiere en 69 soldate met 3 offisiere en 64 soldate gewond. Aan Boerekant was slegs 8 dood en 6 gewond.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.