Slenkdal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1. Horst; 2. Slenk; 3. Afskuiwing

'n Slenkdal of skeurdal is 'n vallei of skeur gevorm wanneer twee dele van die aardkors divergeer (uitmekaar beweeg). Hierdie beweging vind plaas weens spanning veroorsaak deur tektoniese kragte op die aardkors.

Die bekendste slenkdal op aarde is die Groot Skeurvallei.