Sout (chemiese stof)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sout)
Spring na: navigasie, soek

'n Sout is 'n stof wat uit positiewe en negatiewe ione bestaan, soos byvoorbeeld tafelsout (Na+Cl-). Die ione word deur ioniese binding in 'n kristalrooster vasgehou.

Soute is ook die produkte van neutralisasieprosesse.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: