Souzase laksman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Souzase laksman
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Laniidae
Genus: Lanius
Spesie: L. souzae
Binomiale naam
Lanius souzae
Barbosa du Bocage, 1878

Die Souzase laksman (Lanius souzae) is 'n seldsame standvoël van breëblaarboomveld. Hulle kom een-een, in pare of familiegroepe voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 22 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Souza's Shrike.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Lanius souzae”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.