Speaker

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek

Die Speaker is die voorsitter van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en word ondersteun deur 'n Adjunkspeaker. Die huidige speaker is Gwen Mahlangu-Nkabinde, wat Baleka Mbete opgevolg het. Frene Ginwala was die speaker voor die 2004 verkiesing.

Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale