Sphyrnidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sphyrnidae
Sphyrna lewini
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Sphyrnidae
T. N. Gill, 1872
Genera
  • Eusphyra
  • Sphyrna

Die Hammerkophaaie (Sphyrnidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Carcharhiniformes. Daar is slegs een genus met agt spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die uitstaande kenmerk van die familie is die vorm van die kop en die posisie van die oë. Die lyk soos 'n hammer en die oë is aan die kante van die 'hammerkop'. Die familie het vyf kieue splete en kom voor tot op dieptes van 300 m. Groot hammerkoppe kan gevaarlik wees. Die familie is oënskynlik immuun teen die gif van pylsterte.

Genus[wysig]

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Sphyrna

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]