Sprinkaansanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sprinkaansanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Locustellidae
Genus: Locustella
Spesie: L. fluviatilis
Binomiale naam
Locustella fluviatilis
(Wolf, 1810)

Die Sprinkaansanger (Locustella fluviatilis) is 'n skaars Palearkties-broeiende trekvoël in digte ruigtes in boomveld en rivierruigtes. Die voël is sku en word eerder aan sy sang opgespoor. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die River Warbler

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Locustella fluviatilis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.