St John's Wood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
St John's Wood
St. John's Wood High Street
St. John's Wood High Street
Ligging van St John's Wood op 'n kaart (Groter Londen)
St John's Wood
St John's Wood
Koördinate: 51°32′10″N 0°10′30″W Koördinate: 51°32′10″N 0°10′30″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Flag of England.svg Engeland
Graafskap Groter Londen
Tydsone MGT (UTC±00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode NW8
Skakelkode(s) 020

St John's Wood is 'n distrik in noord-wes Londen, Engeland, in die City of Westminster, en aan die noordweste kant van Regent's Park. Dit is ongeveer 2,5 myl noord-wes van Charing Cross.

Die poskode NW8 (St. John's Wood) is deur die Forbes-tydskrif as die 5de duurste poskode in Londen en die Verenigde Koninkryk aangewys. 'n Gemiddelde huis hier kos byna £2 miljoen ($3,5 miljoen).[1] Van die duurste eiendomme ter wêreld kan hier aangetref word.[2][3]

Die bekende Lord's-krieketstadion is in die distrik geleë. Die distrik is ook bekend vir Abbey Road en die Abbey Road Studios waar die rock-groep The Beatles hulle albums opgeneem het.

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
St John's Wood (kategorie)