Stanford-le-Hope

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stanford-le-Hope
Stanford-le-Hope 1.jpg
Ligging van Stanford-le-Hope op 'n kaart (Essex)
Stanford-le-Hope
Stanford-le-Hope
Koördinate: 51°30′50″N 0°25′28″O Koördinate: 51°30′50″N 0°25′28″O
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Bevolking (2001)
 - Stad 6 630

Stanford-le-Hope is 'n dorp in die Engelse graafskap Essex, 20,5 km wes van Southend-on-Sea. Volgens die 2001-sensus het die dorp 'n bevolking van 6 630 gehad. Dit is in die plaaslike munisipaliteit (unitary authority) van Thurrock geleë. Die dorp se vernaamste aanspraak is dat Joseph Conrad hier geleef en geskryf het. Die dorp word deur die Stanford-le-Hope Stasie bedien.