Svenska språkbyrån

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Svenska språkbyrån is die afdeling vir die Sweedse taal van die Navorsinginstituut vir die tale van Finland in Finland. Svenska språkbyrån sien om na die belange van Sweeds in Finland en kan gesien word as Finland se amptelike taalliggaam vir Sweeds.

Eksterne skakels[wysig]