Swartpensstormswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartpensstormswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Hydrobatidae
Subfamilie: Oceanitinae
Genus: Fregetta
Spesie: F. tropica
Binomiale naam
Fregetta tropica
(Gould, 1844)

Die Swartpensstormswael (Fregetta tropica) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 19 - 21 cm groot en weeg 50 - 60 g met 'n vlerkspan van 44 - 48 sentimeter. Daar broei 150,000 pare in die somer op subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Black-bellied storm-petrel.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]