Swartstertgriet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartstertgriet
'n Swartstertgriet.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Limosa
Brisson,1760
Spesie: L. limosa
Subspesie: L. l. limosa Linnaeus, 1758

L. l. islandica Brehm, 1831
L. l. melanuroides Gould, 1846

Binomiale naam
Limosa limosa
(Linnaeus, 1758) Brisson,1760
Verspreiding: blou=oorwintering en woongebied; geel=broeigebied; groen=beide, permanente inwoners.
Verspreiding: blou=oorwintering en woongebied; geel=broeigebied; groen=beide, permanente inwoners.
Sinonieme

Scolopax limosa Linnaeus,1758

Die Swartstertgriet (Limosa limosa) is 'n seldsame maar jaarlikse somertrekvoël na binnelandse en kuswatermassas. Die voël is 40 - 44 cm lank, 250 - 400 g groot met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Black-tailed Godwit. Die voël se status is amper bedreigd.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Limosa limosa (bladsy)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Limosa limosa”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.