Swartvlerksprinkaanvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartvlerksprinkaanvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Glareolidae
Genus: Glareola
Spesie: G. nordmanni
Binomiale naam
Glareola nordmanni
Fischer von Waldheim, 1842

Die Swartvlerksprinkaanvoël (Glareola nordmanni) is 'n gelokaliseerde, algemene somertrekvoël en bly in groot swerms saam. Die voël is 23 - 25 cm groot en weeg 90 - 110 gram met 'n vlerkspan van 64 cm. Suid-Afrika onderhou die meeste van die wêreldbevolking tydens die suidelike somer. In Engels staan die voël bekend as Black-winged Pratincole.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Glareola nordmanni”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.