Taanborsstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Taanborsstrandloper
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Tryngites (word dispuut)
Cabanis, 1857
Spesie: T. subruficollis
Binomiale naam
Tryngites subruficollis
(Vieillot, 1819)

Die Taanborsstrandloper (Tryngites subruficollis) is 'n seldsame somerswerwer na oop habitats. Die voël is 18 – 20 cm lank, 45 - 65 g groot met 'n vlerkspan van 45 cm en lyk baie soos die Kemphaan maar is kleiner. In Engels staan die voël bekend as die Buff-breasted Sandpiper.

Die taanborsstrandloper is die enigste spesie in die genus Tryngites, hoewel die klassifikasie tans dispuut word.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tryngites subruficollis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.