Tenczynek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tenczynek
Kerk van Tenczynek
Kerk van Tenczynek
Ligging van Tenczynek op 'n kaart (Pole)
Tenczynek
Tenczynek
Koördinate: 50°07′00″N 19°37′00″O Koördinate: 50°07′00″N 19°37′00″O
Land Vlag van Pole Pole
Woiwodskap Klein-Pole
Powiat Kraków
Gmina Krzeszowice
Bevolking (2009)
 - Dorp 3 436
Poskode 32-067
Skakelkode(s) 48 12

Tenczynek is 'n dorp in Pole, in die Woiwodskap Klein-Pole, distrik van Krakau. Dit is die grootste dorp van die munisipaliteit Krzeszowice. Dit is ongeveer 25 kilometer wes van die sentrum (18 km van die grens) in Krakau geleë. Die bevolking is 3436 mense.

Infrastruktuur:

  • Die Rooms-Katolieke Kerk, en die gemeente
  • Die gemeente van Jehovah se Getuies
  • Skool
  • Post
  • Staanplekke
  • Bank
  • Kleuterskool
  • Biblioteek
  • Begraafplaas