The Brian Jonestown Massacre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
The Brian Jonestown Massacre
The Brian Jonestown Massacre-9.jpg
The Brian Jonestown Massacre tydens 'n regstreekse opvoering.
Alias BJM
Oorsprong San Francisco, Kalifornië (VSA)
Genre(s) Psychedelia, rock
Aktiewe jare 1990 — hede
Portal.svg Musiekportaal

The Brian Jonestown Massacre (ook bekend as BJM) is 'n musiekgroep wat in 1990 in San Francisco, Kalifornië (VSA) tot stand gekom het met die lede Anton Newcombe, Matt Hollywood, Ricky Maymi, Patrick Straczek, en Travis Threlkel.

Stilistiese ontwikkeling en afwyking is 'n kernelement in die musiek van The Brian Jonestown Massacre. Die album Methodrone (1995) benader die Britse shoegazing-genre. Their Satanic Majesties' Second Request (1996) begin 'n nabootsing van die psychedelia-genre van die sestiger jare weerspieël wat tot vandag toe nog kenmerkend is van die klank van BJM. Elemente van Middel-Oosters en Brasiliaans is ook te speur.