The Doors

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
The Doors
Jim Morrison2.png
Jim Morrison van The Doors
Genre(s) Rock; Bluesrock
Aktiewe jare 1965 tot 1973
Webwerf the doors.com
Lede Jim Morrison † voorsang; John Densmore tromstel; Ray Manzarek orrel; Robby Krieger kitaar.
Doorslogo.png
Portal.svg Musiekportaal

The Doors was 'n legendariese musiekgroep wat bestaan het uit vier Amerikaanse jongelinge. Die naam van The Doors kom van 'n Aldous Huxley boek, The Doors of Perception, wat op sy beurt 'n reël uit 'n gedig van William Blake ontleen het, "When the doors of perception are cleansed/Things will appear as they are, Infinite".

Diskografie[wysig]