Trient

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Trient
TrentoTrëntTrènt
Trento Campanile.jpg

Kaart Wapen
Trento mappa.png
Trient.JPG
Vlag
Flag of Trento.png
 Land Vlag van Italië Italië
 Region Flag of Trentino-South Tyrol.svg Trentino-Suid-Tirool
 Provins Flag of Trento Province.svg Trentino
 Koördinate 46°04′N 11°07′O
 Stigting Omstreeks 300 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 157,92 vk km
 Hoogte bo seevlak 194 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2009) 115 511
 - Bevolkingsdigtheid 731/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Somertyd UTC +2 (MET)
 Burgemeester
 Amptelike Webwerf comune.trento.it

Trient of Trento (Italiaans: Trento, Duits: Trient, Ladinies: Trënt, Venesiaans: Trènt) is die hoofstad en grootste stad van die outonome provins Trentino en van die outonome region Trentino-Suid-Tirool in Italië met 115 511 inwoners in 2009 en 'n oppervlakte van 157,92 km².