Tuinsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tuinsanger
'n Tuinsanger in Swede.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sylviidae
Genus: Sylvia
Spesie: S. borin
Binomiale naam
Sylvia borin
(Boddaert, 1783, France)
██  Broeigebied in die somer██  Besoekers in die winter (verspreiding is benaderd)
██  Broeigebied in die somer██  Besoekers in die winter (verspreiding is benaderd)
Subspesies
  • S. b. borin (Boddaert, 1783)
  • S. b. woodwardi (Sharpe, 1877)

Die Tuinsanger (Sylvia borin) is 'n redelik algemene voël en Palearkties-broeiende besoeker. Die voël kom een-een in digte ruigtes in woud-, bos- en rivierhabitats voor. Hulle is sku en word maklik misgekyk. Die voël is 14 cm groot en weeg 16 - 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Garden Warbler

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sylvia borin (bladsy)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Sylvia borin”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.