UTC-03:30

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Ligblou: ter see.

UTC-03:30 is een van die tydsones wat in die westelike halfrond gebruik word.

Hierdie tydsone word slegs in Kanada gedurende die wintertyd gebruik en staan as Newfoundland Standaard Tyd bekend.

Gebiede in die sone van UTC−03:30[wysig]