UTC-04:30

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geel: aan land, die hele jaar.

UTC-04:30 is 'n tydsone wat sedert 9 Desember 2007 in Venezuela gebruik word. Voor dit het die land UTC-4 gebruik. Venezuela is die enigste land in die sone.