Universiteit van Huddersfield

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Universiteit van Huddersfield
University of Huddersfield
Queensgate Campus Top.jpg

Gestig: 1825
Tipe: Openbare universiteit
Befondsing: £293,000[1]
Kanselier: Professor Sir Patrick Stewart
Vise-kanselier: Professor Bob Cryan
Studentetal: 19 740[2]
Voorgraadse studente: 16 175
Nagraadse studente: 3 570
Ligging: Huddersfield,
Vlag van Engeland Engeland
,
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Kampus: Semi-stedelik
Koerant: Huddersfield Student
Kleure: Blou
Webtuiste: http://hud.ac.uk/
HuddunimainmarqueRGB.gif

Die Universiteit van Huddersfield (ook bekend as Huddersfield-universiteit) is 'n universiteit in Huddersfield, noordelike Engeland.

Die universiteit het die volgende akademiese skole:

  • Toegepaste Wetenskappe
  • Kuns, Ontwerp en Argitektuur
  • Rekenaar- en Ingenieurswese
  • Onderwys en Professionele Ontwikkeling
  • Universiteit van Huddersfield Bestuursskool
  • Menslike- en Gesondheidswetenskappe
  • Musiek, Menslikheid en Media

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. http://www.hud.ac.uk/finance/word/fnst08.doc
  2. Studentegetalle 2006/07”. Higher Education Statistics Agency. URL besoek op 9 April 2008. (en)