VIM

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
VIM
Vim — Vi IMproved
Vim.png
Grafiese Vim met GTK2
Ontwikkellaar Bram Moolenaar en andere
Beheerstelsel Amiga, Linux, Mac OS, Windows, OpenVMS, OS/2, Unix
Genre Teksredigering
Lisensie GPL
Webwerf http://www.vim.org/

Vim, wat staan vir Vi IMproved (vi-verbeterd) is 'n Oop-bronkode, multiplatform tekswysiger, wat uitgebrei is vanaf vi. Dit was aanvanklik deur Bram Moolenaar in 1991 vrygestel. Sedert die eerste weergawe is baie funksionaliteit tot Vim bygevoeg, waarvan baie te doen het met die wysigning van program bronkode. Vim is vandag een van die mees populêre wysigers vir pogrammeerders en gebruikers van Unix-soortige berdyfstelsels, naas Emacs[1].

Verwysings[wysig]