Vaalstrandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vaalstrandkiewiet
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Charadrius
Spesie: C. marginatus
Binomiale naam
Charadrius marginatus
Vieillot, 1818

Die Vaalstrandkiewiet (Charadrius marginatus) is 'n algemene standvoël en plaaslike trekvoël. Die voël is 16 - 17 cm groot en weeg 35 - 60 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. Die streeksbevolking is minstens 20,000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die White-fronted Plover.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Charadrius marginatus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.