Val Thorens

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Val Thorens
Val Thorens
Val Thorens
Ligging van Val Thorens op 'n kaart (Frankryk)
Val Thorens
Val Thorens
Koördinate: 45°17′54″N 6°34′47″O
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Flag of Rhône-Alpes.svg Rhône-Alpes
Département Arms of the House of Savoy.svg Savoie
Arrondissement Albertville
Kanton Moûtiers
Webwerf: valthorens.com

Val Thorens is 'n ski-oord in die Franse département Savoie (région Rhône-Alpes). Met 'n hoogte van 2 300 meter bo seevlak is dit die hoogste in Europa. Val Thorens vorm saam met Saint-Martin-de-Belleville, Les Menuires, Méribel, La Tania en Courchevel die skigebied van Trois Vallées.

Val Thorens word gekenmerk deur gereelde sneeuval in die winter en die pragtige uitsig vanuit die Cime de Caron (3 200 meter bo seevlak). Die dorp beskik oor 68 ski-hellings en moderne kabelkargeriewe.

Eksterne skakels[wysig]