Van der Merwe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Abraham van der Merwe
Hendrik Petrus van der Merwe

Van der Merwe is 'n algemene familienaam in Suid-Afrika en Namibië.

Noemenswaardige Van der Merwes[wysig]

  • Abraham van der Merwe, bekende kerkleier van die Nederduitse Gereformeerde Kerk
  • AJ van der Merwe, Suid-Afrikaanse akteur
  • Alan van der Merwe, Suid-Afrikaanse renjaer
  • Deon van der Merwe, Suid-Afrikaanse kitaarspeler
  • Edward van der Merwe, Suid-Afrikaanse krieketspeler
  • Fanie van der Merwe, Suid-Afrikaanse rolprentmaker
  • Fanie van der Merwe, Suid-Afrikaanse paralimpiese atleet
  • Frith van der Merwe, Suid-Afrikaanse langafstand atleet
  • Hendrik Petrus van der Merwe, moderator en predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk
  • Hendrik W. (H.W.) van der Merwe, professor van konflikresolusie
  • Izak van der Merwe, Afrikaanse skrywer en digter
  • Izak van der Merwe, Suid-Afrikaanse tennisspeler
  • Jan van der Merwe, Suid-Afrikaanse naelloper
  • Jan van der Merwe, Suid-Afrikaanse wetenskaplike
  • Johanna van der Merwe, Voortrekker
  • Johannes van der Merwe, Namibiese krieketspeler
  • Marina van der Merwe, Kanadese hokkieafrigter
  • Merwede van der Merwe, TV-aanbieder en kampvegter vir Afrikaanse musiek
  • Musetta Vander, Amerikaanse aktrise en model, gebore as Musetta van der Merwe
  • Peter van der Merwe, Suid-Afrikaanse musiek-wetenskaplike
  • Peter van der Merwe, Suid-Afrikaanse krieketspeler
  • Roelof van der Merwe, Suid-Afrikaanse krieketspeler
  • Schalk van der Merwe, Suid-Afrikaanse voormalige tennisspeler
  • Strijdom van der Merwe, bekendste landkunstenaars
  • Wikus van de Merwe, fiktiewe karakter in die rolprent, District 9
  • Wicus van der Merwe, Afrikaanse sanger, aanbieder en komediant
  • Willie van der Merwe, skrywer en akademikus
  • Wimpie van der Merwe, Suid-Afrikaanse skrywer en regisseur
  • Tolla van der Merwe, bekende Afrikaanse televisiepersoonlikheid, storieverteller en komediant
  • Tien Van der Merwes het deelgeneem aan die Slag van Bloedrivier

Sien ook[wysig]