Verdun (Quebec)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Verdun
Straattoneel van Verdun
Straattoneel van Verdun
Ligging van Verdun op die Montréal-eiland
Ligging van Verdun op die Montréal-eiland
Koördinate: 45°27′35″N 73°34′18″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Region Montréal
Stigting 1671
Geïnkorporeer op 1 Januarie 2002
Regering
 - Burgemeester Jeanne-Le Ber
Oppervlak
 - Land 9,68 km² (3,74 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 66 158
 - Digtheid 6 834,5/km² (17 701/vk m)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Skakelkode(s) 514/438
Webwerf: ville.montreal.qc.ca

Verdun is 'n voorstad van Montreal, Quebec (Kanada) op die Île de Montréal (Montrealeiland), met 66 158 inwoners (2011). Die stad is gestig in 1671 en bekend vir sy talle parke en tuinbougebiede. Die Montréal Highland Games vind hier elke somer plaas.