Verhouding

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die verhouding van breedte tot hoogte van 'n tipiese rekenaarskerm.

In wiskunde, dui die verhouding op die grootte van hoeveelhede relatief tot mekaar aan. Meer spesifiek dui 'n verhouding van twee hoeveelhede aan hoeveel keer die eerste hoeveelheid in die tweede een bevat word[1] en kan algebraïes uitgedruk word as die kwosiënt.[2][3]

Notasie en terminologie[wysig]

Die verhouding van hoeveelhede A en B kan uitgedruk word as:[4]

  • die verhouding van A tot B
  • soos B staan teenoor A
  • A:B.

Verwysings[wysig]

  1. Penny Cyclopedia, p. 307
  2. Wentworth, p. 55
  3. New International Encyclopedia
  4. New International Encyclopedia