Kwosiënt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

In wiskunde is die kwosiënt (in Engels quotient) die resultaat van deling (÷). Byvoorbeeld, die kwosiënt van 6 en 3 is 2.

In 6 ÷ 3 = 2 is:

  • 6 is die deelgetal
  • 3 is die deler
  • 2 is die kwosiënt

'n Kwosiënt kan ook net die heeltallige deel van die resultaat van die verdeling van twee heelgetalle beteken. Byvoorbeeld, die kwosiënt van 13 en 5 is 2, terwyl 3 die res sal wees.