Vermiljoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
#E34234
Die mineraal sinnaber, 'n bron van vermiljoen

Die kleur vermiljoen is 'n helderrooi pigment, oorspronklik van poeier van die mineraal sinnaber (kwik-II-sulfieterts) gemaak. Dit was destyds wyd gebruik in Antieke Rome se kuns en versiering, in die verligte manuskripte van die Middeleeue, in die skilderye van die Renaissance, en in die kuns- en lakwerk van Sjina, waar dit dikwels "Chinese Red" genoem is.

Kleurkoördinate[wysig]

Volgens verskeie kleurskemas word vermiljoen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #E34234
RGB-kleurmodel (227, 66, 52)
CMYK (0, 84, 71, 0)
HSV (5°, 77%, 89%)

Sien ook[wysig]