Video

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n VHS-videoband.

Video is ’n elektroniese medium vir die opneem, kopieer en uitsaai van bewegende beelde. In 1951 het die eerste video-opnemer beelde van televisiekameras opgeneem deur die kamera se elektriese impulse om te skakel en die inligting op ’n magnetiese videoband te stoor. In 1971 het Sony videokassetopnemers en -bande aan die publiek begin verkoop.[1]

Ná die uitvinding van DVD's in 1997 en Blu-ray in 2006 het die verkope van video's skerp gedaal.

Verwysings[wysig]

  1. Vintage Umatic VCR”. URL besoek op 14 Februarie 2014.