Videospeletjieontwikkeling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Videospeletjie-ontwikkeling is 'n sagteware ontwikkelings proses waar 'n videospeletjie vervaardig word.[1] Die ontwikkeling word gewoonlik deur 'n videospeletjie-ontwikkelaar onderneem, wat 'n enkele persoon of 'n selfs 'n groot besigheid kan wees. Ontwikkeling word gewoonlik deur 'n Videospeletjie-uitgewer befonds.

Verwysings[wysig]