Vlaktelewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlaktelewerik
Vlaktelewerik in die Etosha Nasionale Park.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Chersomanes
Cabanis, 1851
Spesie: C. albofasciata
Binomiale naam
Chersomanes albofasciata
(Lafresnaye, 1836)

Die Vlaktelewerik (Chersomanes albofasciata) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in 'n verskeidenhied habitats van vogtige grasveld, Karoobossieveld en halfwoestyngrasveld tot gruisvlaktes. Die voël is 13 - 15 cm groot en weeg 20 - 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spike-heeled Lark.

Dit is die enigste spesie in die genus Chersomanes wat onder die familie van Lewerike (Alaudidae) ressorteer.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Chersomanes albofasciata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.